Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
George Peters (Barney), vermeende leier van die Hollanders-bende, het die staatsaanklaer uitgedaag “om sy beste getuies” in die getuiebank te sit sodat hy (Peters) hulle onder kruisondervraging kan neem.
|
George Peters, oftewel Barney, se wens is vervul om homself te verdedig sodat hy “vrae aan die getuies kan stel soos hy wil”.
|
Die Hooggeregshof het borgtog toegestaan aan twee meelopers van George Peters (Barney). Lees oor die beslissings van die regter.
|
Die verhoor waarin die vermeende bendeleier George Peters, bekend as Barney, en 15 ander in die beskuldigdebank sit, kom net nie op dreef nie.
|
‘n Regskwessie rakende ‘n staatsgetuie in die ‘Barney’-saak vertraag dié verhoor wat na verwagting jare sal duur, nog verder.
|
Regter moet regsvraag oor staatsgetuie opklaar tydens die verhoor van George Peters en sy medebeskuldiges.
|
Die deelsverhoor, sonder George Peters as beskuldigde nommer een in die hooggeregshof in Kimberley, gaan voort.
|
Die verhoor van die vermeende Hollanders-bendeleier en 15 ander beskuldigdes gaan met horte en stote in die hooggeregshof in Kimberley voort.
|
