Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
School
-
Laerskool Staats se veiling onder die sterre skep blink geleenthede
‘n Veiling waar op ‘n groot verskeidenheid pakkette gebie kan word, word eersdaags deur die Laerskool Staats in Kimberley ten bate van die skool aangebied.
-
Sopkombuis en skool span saam en verbly harte met uitreikingsveldtog
Die Walk-by-Faith-sopkombuis en New Park Primary School het onlangs ‘n mini-gemeenskaps-uitreikingsveldtog bedryf.
-
‘What About the Boys’ – Initiative sparks honest discussions in classrooms
What About the Boys 2, a bold youth education initiative, has been launched to adddress youth challenges at their roots.
-
‘Skilder met Woorde’ – opwindende kunskompetisie met pryse vir leerders
Met die tweede Skilder met Woorde-kompetisie het laer- en hoërskoolleerders die geleentheid om hulself met kuns uit te druk, en in aanmerking vir pryse te kom.
-
Kinders gee vir juffrou Karen van Grey krag terwyl sy wag vir nuwe longe
‘n Onderwyseres van Grey-kollege primêr wag vir ‘n longoorplaning terwyl sy 24 uur/dag aan suurstof gekoppel is.





