Walk-by-Faith-sopkombuis en die Laerskool New Park span saam om ander te help.
Walk-by-Faith-sopkombuis en die New Park Primary School span saam om ander te help. FOTO: Facebook

Sopkombuis en skool span saam en verbly harte met uitreikingsveldtog

Walk-by-Faith-sopkombuis en die Laerskool New Park span saam om ander te help.
Walk-by-Faith-sopkombuis en die New Park Primary School span saam om ander te help. FOTO: Facebook

Walk-by-Faith-sopkombuis span saam en help ander.
Die Walk-by-Faith-sopkombuis in Santa Centre, Kimberley, het onlangs in samewerking met die personeel, leerders en ouers van New Park Primary School ‘n mini-gemeenskaps-uitreikingsveldtog bedryf. Op 30 Mei het die skool 26 sakke klere, komberse en gordyne aan die sopkombuis geskenk. Dié skenkings is by Hashvalley in Colville uitgedeel. FOTO: Verskaf
NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article