Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
‘Glimlaggende’ Kammies lewenslank gevonnis ná wrede moord op vrou
Salmon Kammies van Hopetown is lewenslange tronkstraf opgelê ná die wrede moord op sy lewensmaat.
-
Beleef ‘oorweldigende, vreugdevolle’ blommeprag by Love Dahlias-fees in Douglas
Die eerste Love Dahlias-fees vind in Douglas plaas, en dit beloof om ‘n blommeskouspel soos min te wees.
-
Chaos en magstryd binne Sol Plaatje-munisipaliteit duur voort
Die magstryd binne die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley het brandpunt bereik en die LUR vir samewerkende regering dreig met administrasie.
-
Belegging in onderwysers versterk hele Loeriesfontein-gemeenskap
Ondersteuning aan onderwysers by die Laer- en Hoërskool Loeriesfontein maak ’n sigbare verskil.
-
Hittegolf laat kraaie gaap in die weste terwyl hoendervel uitslaan in die ooste
‘n Hittegolf word vir die westelike en suidwestelike dele van die land voorspel, terwyl koeler temperature in die binneland en in die noordelike dele verwag word.
-
Erfenis in nuwe register: Omvattende indeks geskep van private museums
Die Erfenisstigting het ‘n projek begin om ‘n omvattende indeks te skep van private museums, asook erfenisterreine en -goedere, wat met Afrikanererfenis verband hou.










