Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Learners, parents urged to join textbook retrieval campaign
All school communities are asked to join the 100% Textbook Retrieval Campaign as the lifespan of a textbook is five years if it is taken good care of.
-
Oud-Upingtonner wen sterkmankompetisie op wêreldbyeenkoms
’n Oud-Upingtonner, die 29-jarige Rayno Nel, is as die kampioen op ’n wêreldbyeenkoms van die Strongman Champions League (SCL) aangewys.
-
ANC se herskommeling in Kimberley, Upington wek nie veel geesdrif
Die ANC in die Noord-Kaap se herskommeling van hoëvlak raadslede en ampsdraers in die Sol Plaatje- en Dawid Kruiper-munisipaliteit vul groepe en opposisiepartye nie met veel geesdrif nie, hoewel dit ’n “fladdering” veroorsaak het.
-
Lewende water: Dié tyd spesiaal, vol betekenis
Chronos-tyd is nie altyd goed vir ons nie. Ons wil partykeer hê dit moet stilstaan. Soms is dit vervelige tyd, sleurtyd, leë tyd. Dank Vader, daar is ook ’n ander soort tyd: Kairos-tyd: Dit is vol tyd, noodsaaklik, beslissend, besluitnemingstyd.
-
Opruiming in Groblershoop bied opnuut vragte vol hoop
Met die laai van tonne saamgepersde bale met herwinbare rommel, weet die burgerlike organisasie A Kheis of Hope van Groblershoop dat sy optrede om die dorp op te ruim, vrugte begin afwerp.
-
Potpourri: Kom ook dán terug
“As ek by die huis kom en dit is nie 5 m nie, gaan ek terugry hiernatoe,” sê die man ferm. Een van die werknemers gee ’n halwe tree vorentoe. “Dit is reg so, meneer,” sê hy. “Maar as daar…
-
Twyfelhoekie: Viering van lewe maak genade tasbaar
Ons het gister Nelia se 18de verjaardag gevier. Sy is nie 18 nie, sy is heelwat ouer. Ons vier 18 jaar. Dit is hoe lank dit is sedert die dokter vir haar gesê het sy het minder as 18 maande…
-
Sol Plaatje downgraded to category four municipality
To add to the Sol Plaatje Municipality’s woes, it was announced last week during a council meeting that it was downgraded to a category four municipality, which dashed hopes that the municipality would transition into a metro.
-
Paid content | Landmark in Northern Cape up for sale
The Keimoes Hotel, a town landmark for almost a century, is set for auction and is likely to be snapped up by an investor due to the property’s ideal location.
-
ANC in Noord-Kaap se skielike herontplooiings veroorsaak ‘fladdering’
Die “onverwagse oornag-aankondiging” van die ANC waarin hy ingrypende vervanging van raadslede en ampsdraers op hoë vlak in die beleërde Sol Plaatje- en Dawid Kruiper-munisipaliteit in Kimberley en Upington doen, het ’n fladdering veroorsaak.







