Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
‘Dinge gebeur in Riverton’ om watersekerheid te bevorder
Die aflewering van die eerste pype vir die vervanging van die grootmaatpypleiding vanaf die Riverton-watersuiweringsaanleg teen die Vaalrivier tot by die Newton-reservoir in Kimberley, word as ’n mylpaal beskryf om watersekerheid in die stad te verseker.
-
Begrip, persoonlike ervaring dra by om verslawing te oorwin
Vanuit persoonlike ervaring van afhanklikheid aan middels soos drank, dwelms en oor-die-toonbank-medisyne, en vanuit die wete dat dit oorwin kan word, ontvang elkeen wat die Christelike Afhanklikheidsdiens (CAD) besoek, begrip.
-
-
Slagoffers ‘verneder, met minagting’ behandel
Itumeleng Machabe (27), veroordeelde verkragter en moordenaar, het sy slagoffers verneder en met minagting behandel. Machabe, wie ook as ‘n kuberboelie beskryf is, se dade en die dade van ander soos hy, het nie net ‘n invloed op die slagoffers…
-
‘Arrogante Sol Plaatje doen min aan rou riool in Kamfersdam’
Die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley het met ’n arrogante, kwaadwillige en traak-my-nie-agtige houding hulle geensins aan ’n 2024-hofbevel gesteur rakende die rioolbesoedeling van die oorvol Kamfersdam.
-
-
SPU rugby team fighting till end in second Varsity Shield match
A last-minute try sealed the win of 22 – 20 for the visiting team of the Cape Peninsula University of Technology (CPUT) in the Varsity Shield encounter with the Sol Plaatje University (SPU) on a wet Suzuki Stadium in Kimberley…
-
Kameeldoring: Sussie kies eie koers
Van Sussie se sesde verjaarsdag af is sy nie meer op haar mond geval nie en laat ook nie meer op haar wag nie.
-
Potpourri: Soveel word wel verwag van ander
Ek verwag niks meer of minder van ander mense as wat ek van myself verwag nie.
-
Kinders leer meer tydens deelname in klassituasie
In enige klassituasie is daar kinders wat nie deelneem nie terwyl hulle in groot groepe ingedeel is.








