Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
‘Nuwe’ skool in Wrenchville sit sonder krag
Weens ’n agterstallige munisipale diensterekening is die Nuwe Laerskool Wrenchville se elektrisiteitstoevoer meer as ’n maand gelede ontkoppel.
-
Hof lewer eersdaags uitspraak in moordsaak van drie in Hartswater
Die staat het Maandag in die hooggeregshof in Kimberley aangevoer dat drie van die vier aangeklaagdes wat van die moorde op Dan en Breggie Brand en hul dogter, Elzabie Brand, verdink word, aan moord skuldig bevind word.
-
Geweldenaar in tronk ná oortreding van beskermingsbevel
’n Man van Upington wat ’n derde keer ’n beskermingsbevel oortree het, is in Februarie in die hof in Upington tot sewe jaar direkte tronkstraf gevonnis.
-
Oranjerivier ál meer besoedel deur munisipaliteite
Talle munisipaliteite in die Noord-Kaap word versoek om daadwerklik die vullisterreine van die onderskeie dorpe op te knap en die bestuur daarvan te verbeter.
-
‘G’n berou by beskuldigde’ in moordsaak
Een van die mans wat Piet Els (86), bekende sakeman, en sy vriendin in Januarie 2018 op Els se plaas buite Kimberley aangeval het, toon geen berou vir sy vorige veroordelings nie, en ook nie vir sy aandeel in die…
-
Model van Noord-Kaap pryk in New York
Cleantha Koetzee, ’n model van Upington, was in Februarie in New York waar sy modelwerk tydens die New York Fashion Week (NYFW) gedoen het.
-
2025: Year of women’s chess
Chess South Africa (Chess SA) declared 2025 as the Year of Women’s Chess, saying this initiative will be implemented with the support of the World Chess Federation’s (FIDE) Women’s Commission.
-
Learners equipped to combat crime, social ills
In a first for the Northern Cape, nearly 200 learners of the Tetlanyo High School and the Emang Mmogo Comprehensive School in Galeshewe, Kimberley, completed the Safer South Africa Foundation’s (SSAF) flagship Criminal Justice Programme (CJP).
-
Attie Jooste-moordsaak uitgestel vir beskuldigde om na getuie te soek
Die derde beskuldigde in die moordsaak, waar Attie Jooste in 2018 op sy kleinhoewe buite Jan Kempdorp vermoor is, gaan Dinsdagoggend 25 Februarie vergesel word deur die polisie om na ’n getuie te soek om in sy verdediging te getuig.
-
Henderson: Nuwe feite vir appèl voorgelê
John Ross Henderson, wat van moord en poging tot moord beskuldig word, het genoeg uitsonderlike omstandighede en toepaslike nuwe feite bewys. Só het die hooggeregshof in Kimberley op 19 Februarie in ’n aansoek om appèl teen die weiering van borgtog…










