Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
NHI: Northern Cape performs worst
After an inspection of public healthcare facilities, the Northern Cape was found to be the worst performing province to meet the necessary standards to be considered ready for the National Health Insurance (NHI).
-
Twyfelhoekie: Help – wanneer jy kan, en nie kan nie
As ’n mens kan help, moet jy. Sy kan nie verstaan as iemand in staat is om te help, hoekom hulle dit nie doen nie. Wanneer sy kan, help sy.
-
Beskuldigdes ‘wis niks van moord’ op Attie Jooste by kleinhoewe
Twee van die drie beskuldigdes wat na bewering vir Attie Jooste op sy kleinhoewe buite Jan Kempdorp in 2018 vermoor het, het Maandag 25 November in die hooggeregshof in Kimberley ontken dat hulle iets van die moord wis.
-
Potpourri: ‘Was nie lus nie’
Vandag is ek keelvol vir mense wat nie lus is om iets spesifieks te doen nie en dít as genoeg rede ag om dit inderdaad nie te doen nie. Mense sal nalaat om werk te doen of afsprake na te…
-
Bonsais: Verdwergde bome skep reuse indruk
As ’n bonsai-kunstenaar spits ’n mens jou op ’n kunswerk toe wat voortdurend groei, en dié kunsvorm bied ruimte vir nadenke en verinnerliking.
-
Fokus op: Versnelde ontwikkeling as graansilobestuurder
Die versnelde ontwikkeling van graansilobestuurders in Suid-Afrika is nou moontlik nadat Agbiz Grain en die Peritum Agri Institute kragte saamgesnoer het.
-
Roodepan-rolprent pryk op kassie
Die rolprent Liesbet, wat in Roodepan in Kimberley geskryf, vervaardig, verfilm en geredigeer is en onlangs op kykNET & Kie vertoon is, was vir Eric Kok, bekroonde skrywer en filmregisseur, soos ’n eerbewys ná jare se vasbyt.
-
Three arrested for possession of Telkom batteries
Three men, aged 20 to 30 years, were apprehended in Prieska for possession of alleged stolen Telkom batteries worth R15 000.
-
Inclusive efforts placed in limelight
Assmang’s Khumani Mine was announced as the winner in the highly competitive category for Gender Mainstreaming and Disability.
-
Learners receive guidance on careers, leadership development
To develop youths through educational programmes in the Sol Plaatje Municipal area, a career guidance and leadership development programme has equipped hundreds of learners with essential skills and knowledge for life beyond high school.







