Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Seun se ontdekking van talent lewensveranderend
’n Tienerjarige seun van Jan Kempdorp het omtrent ’n jaar gelede die sportsoort skopboks ontdek toe hy probeer het om gewig te verloor en sy liggaamsbou te verbeter.
-
Help Caritas om Kersgeskenke in te samel
Caritas Gemeenskapsfokus in Kimberley bied aan die einde van November ’n Kerspartytjie vir ongeveer 200 minderbevoorregte kinders in Kimberley aan.
-
Talle in hegtenis geneem vir misdade in Kimberley
Die polisie sê altesaam 10 verdagtes is aangekeer in verband met ’n onlangse vlaag rooftogte in Kimberley waartydens slagoffers met gewere aangehou is, teen hul wil aangehou is, vasgemaak is en in hul huise beroof is.
-
Vrou werp lig op rare toestand
’n Vrou van Roodepan in Kimberley lei aan ’n seldsame toestand, gigantomastie, wat veroorsaak dat haar borste onbeheerst aanhou groei.
-
Egpaar vasgebind en beroof in Kekewichrylaan
Vier gewapende rowers het Woensdagoggend (2018/11/07) ’n 12-malige Comradesatleet van Kimberley met die skoenveters van sy eie draftekkies vasgemaak en toe sy huis omgedolwe opsoek na goed om te steel. […]
-
-
Fietsryer in spogstraat aangeval
‘n Fietsryer is vroegoggend van sy fiets en selfoon in Carringtonweg beroof
-
Liverpool ready to attack Hungry Lions
The Northern Cape Liverpool soccer team proved to be the best of the best during the Nedbank Knockout Competition which took place in Olifantshoek on 20 and 21 October.
-
DA juig, ANC-faksie mor oor nuwe Kimberley-hoof
Die skeuring in die ANC in Kimberley se Sol Plaatje-munisipaliteit het Donderdag verdiep toe Pula Thabane as burgemeester ingestem is.
-
Skoolbusse buite aksie oor diesel
Leerlinge aan Noord-Kaapse skole is sedert Dinsdag sonder vervoer omdat buskontrakteurs nie diesel het om die leerlinge skool toe te neem nie.








