Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Bar stool made in five easy steps
Do you need a tall stool at your kitchen counter, your desk in your work area, a home bar or even in your craft room or workshop? Follow these easy steps to assemble a stool that is perfect for any…
-
Water aan behoeftiges voorsien
Verskeie informele nedersettings van die Dawid Kruiper-munisipaliteit wat jare lank nie water gehad het nie, het nou weens die Covid-19-pandemie watertenks gekry.
-
Gids help met verwysing
Die hoëronderwysinstelling Akademia het ’n nuttige Afrikaanse verwysingsgids ontwikkel om te dien as hulpmiddel vir leerlinge sodat hulle nou makliker en vinniger bronne vir hul skoolwerk op ’n akkurate en betroubare wyse kan verwys.
-
One in five tenants can’t pay up
A new survey by landlord-tenant matching platform Flow among 80 000 residential tenants on their database in South Africa, found that, due to the impact of the coronavirus pandemic, only 37% can afford to pay their rent in full in…
-
Level 3: More sectors open, but under strict measures
President Cyril Ramaphosa announced on Sunday (24/05) that the whole of South Africa will enter level 3 of the lockdown from 1 June. This will ease a number of the regulations, including the sale of liquor.
-
-
Sê hul sê . . . digitaal
Die Hoërskool Upington spog met drie leerlinge wat deurgedring het na die eindronde van die Oppie Tong Af-redenaarskompetisie. Die leerlinge het digitaal aan die kompetisie deelgeneem.
-
‘Moenie goeie krisis mors’
In die Kalahari het die impak van die inperking ondernemings, wat reeds die afgelope paar jaar onder die verlammende droogtetoestande gebuk gaan, hard getref.
-
Fikses ding nog mee
’n Virtuele stap- of hardloopgeleentheid, asook ’n virtuele bergfietswedren, word op Saterdag 6 Junie deur Lion Roars, in samewerking met Run Walk for Life aangebied.
-
Ons Kalahari
Die rustigheid van die Kalahari-plaaslewe vasgevang. Hier wei twee skape rustig in die skadu van ’n boom.






