Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Man vas ná flink optrede
Dae nadat ’n blinde bejaarde vrou in haar huis in Siyathemba verkrag is, is haar vermeende verkragter in Olifantshoek vasgetrek.
-
Hoofartikel: Hulp nodig vir SA se jeug
Met die viering van Jeugdag vroeër die maand, 44 jaar ná 16 Junie 1976, kom ’n sterk tweevoudige betekenis aan dié dag weer na vore. Veral in konteks van die #BlackLivesMatter-veldtog, is dié dag van historiese én hedendaagse belang.
-
-
Trek winterbaadjie aan
Dit is winter in die Groen Kalahari en die lowergroen wingerde langs die Oranjerivier het hul somerbaadjies vir ’n roesbruin kombers verruil.
-
Protests hamper installation of water tanks
Community protests in some parts of the Northern Cape are delaying the construction of stands for the installation of water tanks.
-
Ma-en-seun-bende ’n wenresep vir boekreeks
Die idee vir ’n lekker bangmaakstorie het ontstaan toe die Kulsen-gesin uitgevind het dat ’n gebou waarin hulle destyds met vakansie gebly het, gedeeltelik op ’n begraafplaas gebou is.
-
Comrades wyd en syd gepak
Van Upington, tot so ver soos doer by Raap-en-Skraap, het drawwers op Sondag 14 Junie aan ’n virtuele Comrades-wedloop deelgeneem.
-
-
-
Rugby is sy lewe
Die Hoërskool Kalahari in Kuruman se Hansie Fourie (18) se groot droom is om eendag internasionale rugby te speel en ’n rugbylegende te word.





