Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Police warn of scams
The police in Postmasburg have cautioned communities not to fall prey to online shopping scams that are currently doing the rounds.
-
Bursaries to boost local youth
Four bursaries have been made available through Aries Solar Power to the community of Kenhardt.
-
Nuwe reeks vir padatlete gehou
Beroepslangasems het Saterdag (12/07) weer hul drafskoene aangetrek en vir geld gehardloop danksy die Nedbank-hardloopklub se nuwe virtuele padreeks, #NedbankRunified.
-
Oud-Namakwalander lei in Wes-Kaap
’n Oud-Namakwalander is as die nuwe munisipale bestuurder van die Overstrand-munisipaliteit aangestel. Dean O’Neill (51) het begin Julie op ’n raadsvergadering 27 ander aansoekers geklop om aangestel te word.
-
Oudredakteur oorlede
Annerie Louw (66), wat eerste redakteur van die Kalahari Bulletin in Kuruman was nadat die Volksblad-groep die koerant in 2007 gekoop het, is Saterdagnag (11/07) in ’n hospitaal in Mosselbaai aan kanker dood.
-
Award highlight of career
Beyers Swanepoel, a player for Northern Cape Cricket (NCC), was announced as Cricket South Africa’s Three-Day Cricketer of the Year on Saturday (04/07).
-
Inwoners sien rooi oor dorp se verval
Inwoners van Kuruman is woedend oor die infrastruktuur in die dorp wat ten gronde gaan.
-
Lewende Water: Hoop wink ná verlore kanse
Het jy al by ’n graf gestaan en gehoop dit is net ’n nare droom?.
-
DIY: Build colourful wood stacker for toddlers
Wooden toys are loved for their classic look and their durability.





