Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Noord-Kaapse brandstorm bedreig Vrystaat
Voorspellings van ’n vuurstorm Maandagmiddag (27/09) wat alles in sy pad gaan verswelg en tot 30 km of 40 km wyd van die oostelike grens van die Noord-Kaap tot in die Vrystaat gaan brand, het boere en brandslaners genoop om…
-
Kimberley: ‘Drie vermorste jare’ verby
’n Forensiese verslag wat Maandag (16/08) in die hooggeregshof in Kimberley met ’n skikking ter syde gestel is, bring “drie vermorste jare” tot ’n einde waarin die geskorste finansiële hoof en munisipale bestuurder van die stad miljoene rande betaal is…
-
Suretha Brits stel nuwe regspan aan
Die weduwee van Pofadder wat van onder meer die moord op haar man Leon, sakeman en hotelier, aangekla word, het Woensdag (11/08) ’n nuwe regspan aangestel om haar te verteenwoordig. Dit volg op Suretha Brits (30) se mislukte borgtogaansoek vroeër…
-
Vuur verswelg vee, veld
Was dit nie vir die georganiseerde landbou, die distriksmunisipaliteit se rampbestuurspan, sakelui, ’n sekuriteitsmaatskappy en vrywilligers van plase en dorpe wat vlamme geslaan en kos en water gestuur het nie, sou die brandslaners wat drie afsonderlike brande in Kuruman tot…
-
Collapse of accountability
A lack of accountability has, for so long, been one of the central threads in the South African narrative – from a national level, right down to a localised level. We have watched with dismay and horror the destruction of…
-
Children’s rights under the spotlight
National Child Protection Week, observed from 30 May to 6 June, aims to highlight the need for children to be protected against all forms of violence and raise awareness about the rights of children as stipulated in the Constitution and…
-
Eend en tamatie verrassende pasmaats
Die De Oude Kraal-landgoed se WildsKOS-Gourmetfees word op 12 Junie en 3 Julie op dié plaas buite Bloemfontein aangebied. Hier is een van die heerlike resepte van De Oude Kraal se Marie Lombard en haar span:
-
Wild en wakker fees aangebied
’n Nuutjie wag op smulpape wanneer die De Oude Kraal-landgoed in die Bloemfontein-omgewing en Sentraal24 kragte saamsnoer om ’n wildskosfees van ’n ander aard aan besoekers te bied.
-
‘Lewendige museum’ laat besoekers kyk, leer en proe
Die In die laer-uitstalling wat Saterdag (08/05) in Kimberley gehou is, waarin die tradisionele leefstyl van Voortrekkers met ossewaens, demonstrasies en ’n aandete uitgebeeld is, was volgens die koördineerder ’n groot sukses.
-
Sommige paaie in Kimberley deur betogers versper
Sommige hoofpaaie in Galeshewe en Roodepan in Kimberley is Maandagoggend (26/04) deur ontevrede inwoners met klippe, bome en ander hindernisse versper.
