Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Twyfelhoekie: Stilte moet soms gedeel word
“Stil.” Dit is haar antwoord toe ek vra hoe dit met haar gaan. Sy antwoord niks meer nie.
-
-
Gr. 1 dapper aangepak
Met blink skoolskoene, kraaknuwe skoolklere en spierwit glimlagte – en ’n traan hier en daar – het die matriekklas van 2034 op Woensdag 19 Januarie vir hul eerste skooldag by skole oor die Noord-Kaap heen opgedaag. Nadat ouers en voogde…
-
Goeie skooljaar wink
Hoewel al die openbare skole in die Noord-Kaap verlede week vir die nuwe skooljaar geopen het, bly die plasing van gr. O-, gr. 1- en gr. 8-leerlinge wie se ouers of voogde nie tydig vir skooltoelating aansoek doen nie, ’n…
-
Consistent study pays off
A learner of the Kimberley Girls’ High School was pleasantly surprised to be named third-best achiever in the Northern Cape in the 2021 national senior certificate examination.
-
Mediese studie wag op NK se tweede beste
’n Leerling aan die Kimberley Girls’ High School is Vrydag (21/01) as die Noord-Kaap se tweede beste matrikulant vir 2021 aangewys.
-
Kimberley-skool beklee topplek in Noord-Kaap
Met ’n 100%-slaagsyfer en tien A-kandidate in die nasionale senior sertifikaateksamen is die Hoërskool Diamantveld in Kimberley as verlede jaar se akademiese topskool in die Noord-Kaap aangewys.
-
NK-uitslae beter; steeds 2de laagste
Die Noord-Kaap het die beste verbetering van alle provinsies in die 2021-matriekuitslae van die nasionale senior sertifikaateksamen (NSS) getoon. 12 726 matrikulante het die eksamen geskryf.
-
Prestasie ’n eerste
Die Noord-Kaap se topmatrikulant vir 2021 het nie net homself en sy ouers verbaas nie, maar ook deur sy prestasie sy hoërskool in Kathu weer bekend gemaak.
-
Tankwa-bokke gedy
Byna ses jaar nadat die eerste Tankwabokke op die klipkoppe by die Magersfontein-museum hervestig is, gedy hulle steeds.








