Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Editorial: Vital resource at brink of depletion
With floods and abnormally high rainfall figures making headlines this season, it is difficult to believe a prediction that South Africa could run out of fresh water by 2030.
-
Fees laat geskiedenis herleef
Hoewel die reën besoekersgetalle op die tweede In die Laer-fees buite Kimberley laat krimp het, het diegene wat dit wel bygewoon het, baie geleer en gesien.
-
-
G’n sterfte ná inenting
Nie ’n enkele sterfte in Suid-Afrika as nagevolg van Covid-19-inenting kon tot dusver in navorsing gevind word nie.
-
Poets given chance to stand out
“When dogs bark and birds sing, they are using their mother tongue . . . So too, people need to speak their mother language.”.
-
Aanpassings voordelig
Sekere eenvoudige aanpassings aan jou leefwyse kan jou energievlak, finansies en reiservarings verbeter.
-
Broers trap vir terapie
Twee broers vertrek dié week per fiets uit Upington na Kaapstad om geld vir ‘n negejarige met Downsindroom se terapie in te samel.
-
-
Upington: Maak parkrun-geskiedenis
Janika Botha was Saterdag (12/03), met Upington se 349ste parkrun-geleentheid, die eerste vrou ooit om dié wedloop in die dorp te wen.
-
Christiana: Minifees beëindig ‘droogte’
Inwoners van Christiana en die omliggende gebied kan na die Christiana-minifees uitsien.







