Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Olifantshoek: Nalatenskap deur kuns herontgin
’n Jong kunstenaar van Olifantshoek is besig om met sy Khoisan-kunswerke naam te maak.
-
-
Tydelike interdik belet dié trofeejag
Die Humane Society International (HSI) in Afrika het voorlopig ’n oorwinning in die hooggeregshof in Kaapstad behaal toe sy aansoek geslaag het om ’n tussentydse interdik te bekom teen vanjaar se jagkwotas vir bedreigde trofeediere.
-
Uitlanders vasgetrek
Altesaam 11 Amerikaanse burgers – sewe mans en vier vroue – is op 16 Maart op ’n kleinhoewe naby Upington op aanklagte van die onwettige besit van vuurwapens en ammunisie in hegtenis geneem. Hulle is glo ook onwettig in die…
-
Kuruman: Span behaal nog ’n sege
Die span van die Kuruman-rugbyklub het Saterdag (26/03) met 16 – 14 teen die span van Upington geseëvier in ’n wedstryd in die Van Druten-reeks wat in Kathu gespeel is. Die span het onlangs ook teen Vryburg gewen.
-
Arts and culture part of festivities
The Mayibuye Uprising Memorial Precinct in Galeshewe, Kimberley, recently was a hive of activity where hip hop, poetry, live music, DJs, art exhibitions, fashion and several food stalls kept visitors intrigued.
-
Oesdag groter as ooit tevore
Vir die eerste keer ooit sal die Nampo Oesdag by Bothaville oor vyf dae strek.
-
Potpourri: Koue oornag hier
In die Noord-Kaap gaan slaap ons in die somer en staan in die winter op.
-
Lys van kwale ál langer
Ondanks die Noord-Kaapse premier se voorneme om die gesondheidsdepartement reg te ruk, is daar nog geen verbetering nie, sê die DA.
-
Potpourri: Rots-afgooi verlig las
Die meeste mense dra spreekwoordelike rotse met hulle saam. Amper soos Atlas wat die wêreld gebukkend saamgedra het.





