Die span van die Kuruman-rugbyklub het Saterdag (26/03) met 16 – 14 teen die span van Upington geseëvier in ’n wedstryd in die Van Druten-reeks wat in Kathu gespeel is. Die span het onlangs ook teen Vryburg gewen.

Die “Kalahari-leeus” van Kuruman, wat deur Tobi de Jager afgerig word, se volgende wedstryd is oor twee weke teen Postmasburg.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article