Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Departement ‘toon verbetering’
Die Noord-Kaapse departement van gesondheid betaal die regskoste van twee amptenare in twee afsonderlike strafregtelike verhore waarin hulle van bedrog en oortredings van die Wet op Openbare Finansies aangekla word.
-
Solidarity after murder
The death of the 11-year-old Relebogile Segami from Galeshewe in Kimberley sent chills down the spine of residents, many of whom said the accused better stay in prison for his own safety.
-
Potpourri: Arbeid soms ongesiens
Die hoeveelheid arbeid wat jy verrig, word in verskillende mate gemeet.
-
Twyfelhoekie: Sagtheid bring hardheid tot bedaring
Ek en die gesin loop al ’n paar jaar ’n pad met mekaar.
-
-
NK se sonlig, wind ideaal vir kragopwekking
Die Noorweegse maatskappy Scatec gaan binnekort nog ’n sonkragaanleg by Kenhardt oprig.
-
‘Werkers sit sonder salaris, inwoners sonder dienste’
Werknemers van die Renosterberg-munisipaliteit in Petrusville is moedeloos nadat hul salaris vir Februarie en Maart nie betaal is nie.
-
Dorp beoog nuwe hoogtes
Die vooruitsig van dreunende vliegtuie en die roesemoes van toeriste op ’n herontwikkelde lughawe het op Vrydag 25 Maart in Victoria-Wes nader aan ’n werklikheid gekom met ’n geskiedkundige ondertekening van ’n huurooreenkoms tussen die Ubuntu-munisi
-
Nog meer sonder werk
Suid-Afrika se werkloosheidskoers het die sesde kwartaal in ’n ry na ’n rekordvlak gestyg en was in die vierde kwartaal van 2021 35,3%, teenoor 34,9% in die derde kwartaal.
-
Galeshewe: Teams battle it out in local soccer league
In the Sol Plaatje Masters League, several soccer games were played on Sunday (27/03). Roodepan Masters beat Batlhaping 2 – 0; Aztec beat Pescodia 5 – 1; Macarena beat Phutanang 2 – 1; Tigers beat Masokolara 4 – 2; Black…






