Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Skrywer op soek na hoofakteur vir rolprent
Vir die verfilming van die boek Die Ballade van Koos Sas word daar nou na onder meer ’n hoofakteur gesoek.
-
Solar scams on the rise
A fraudulent investment and recruitment scam is doing the rounds in South Africa whereby fraudsters are using the name and logo of the company First Solar (Nasdaq: FSLR) to convince consumers to invest in solar generator projects.
-
-
Murders investigated
A 34-year-old man from Barkly West faces three counts of murder. He was also charged with assault and malicious damage to property.
-
In Studystraat sal jy koes
Hoewel ’n maatskappy in Kimberley ongeveer R97 000 per maand aan heffings en eiendomsbelasting aan die Sol Plaatje-munisipaliteit betaal, moet mense hier tot drie maal per dag koes wanneer ’n oneffektiewe rioolpyp oorborrel.
-
Lewende Water: Hy deurstaan wisseling
Herfstyd, wat ’n mooi tyd. Die geel, roesbruin en rooi van die blare wat verkleur, is asemrowend.
-
Kimberliet jaag titel in Amerika na
Theané Willemse (16) van Kimberley is aangewys om Suid-Afrika in die Mej. Tiener-heelal-kompetisie te verteenwoordig.
-
Wildeklawer: Sportskouspel keer terug
Die beste spanne van 85 skole van oor die land heen gaan aan die einde van die maand vir die Absa Wildeklawer-sporttoernooi in Kimberley saamtrek.
-
Road closed for safety reasons
A 35 km section of the R31 route between Daniëlskuil and Koopmansfontein, which plays an important role in the economy, was closed by the Northern Cape Department of Roads and Public Works last week after it had been flooded due…
-





