Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Upington: Aksie maak verskil
Die terrein van die Upington- Internasionale Lughawe was een van die talle verwaarloosde punte in die dorp wat onlangs deur die AfriForum-tak in Upington as deel van sy #VegEnBou-week skoongemaak is.
-
Kimberley: Paaseier-pret wink
Pret en vermaak wag op diegene wat Saterdag (16/04) die mark by die DBV in Kimberley bywoon.
-
Part of R31 road opened
The Northern Cape Department of Roads and Public Works has repaired the damaged section of the R31 provincial road between Middelpos and Daniëlskuil.
-
Upington/Kuruman: Klubrugby skop af
Plattelandse rugbyklubs kry oplaas die geleentheid om weer mee te ding ná ’n lang wedstryddroogte weens die Covid-19-regulasies wat geheers het.
-
Miere kan dalk kanker uitsnuffel
Binne enkele minute kan miere opgelei word om kanker uit te snuffel.
-
Sishen-Saldanha spoorlyn dra spore van polemiek
Die Sishen-Saldanha-trein, met sy 375 treinwaens, het in Oktober 2018 die rekord vir die langste goederetrein ter wêreld opgestel. Maar dit was amper-amper of die Sishen-Saldanha-spoorlyn is nooit gebou nie. Gustav Hendrich bekyk die politieke polemi
-
Home security upped in a few simple steps
Criminals change their patterns and behaviours all the time.
-
Aggeneys: Mynfirma mag nou huise bou
Nadat afgevaardigdes van die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) die Noord-Kaap besoek en gehoor het dat ’n mynmaatskappy al amper sewe jaar lank sukkel om goedkeuring te kry om huise vir sy werkers te bou, is dié versoek uiteindelik goedgekeur.
-
-









