Met blink skoolskoene, kraaknuwe skoolklere en spierwit glimlagte – en ’n traan hier en daar – het die matriekklas van 2034 op Woensdag 19 Januarie vir hul eerste skooldag by skole oor die Noord-Kaap heen opgedaag. Nadat ouers en voogde hulle in die gr. 1-klas agtergelaat het, het baie van dié leerlinge gretig prentjies van hul gesin geteken en na hul eerste skoolpouse begin uitsien.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article