Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Pofadder-moord: Twee sit lewenslank
Die mans wat Leon Brits (41), hotelier van Pofadder, op 7 Oktober 2020 in sy huis aangeval, gesteek en verwurg het, is Donderdag (03/02) ’n lewenslange vonnis in die hooggeregshof in Upington opgelê.
-
Griekwas trek Pumas se tande in ‘klipharde wedstryd’ op tuisveld
Dit was allermins ’n afgeronde vertoning, maar Griekwas het op Woensdag 2 Februarie sy eerste sege in vanjaar se Curriebeker-rugbyreeks behaal deur die Pumas in Kimberley met 41 – 20 te klop.
-
Hoofartikel: Padtoestande ’n resep vir ’n ramp
Suid-Afrika het van die gevaarlikste paaie om op te bestuur.
-
Aanneming belig
’n Spesiale boek vir aanneemouers en -kinders is deur die bekende kinderboekskrywer Jaco Jacobs geskryf en bekend gestel.
-
Snoeiwerk die ware sleutel tot groei
Die begin van die jaar is die tyd wanneer die Suid-Afrikaanse roosdoyen Ludwig Taschner tuiniers aanmoedig om hul rose noukeurig te bekyk.
-
Legislation fights GBV
Pres. Cyril Ramaphosa has signed into law legislation to strengthen efforts to end gender-based violence (GBV).
-
Erf bied grondslag vir jonges
Die eienaars van die Relebohile-sentrum vir vroeë kinderontwikkeling is verheug dat hulle ná 16 jaar ’n erf van die Sol Plaatje-munisipaliteit kan kry om die kleuterskool permanent te vestig.
-
Small sticker shows big heart
Support the Childhood Cancer Foundation South Africa (Choc) by kicking off your shoes and wearing a pair of flip-flops on Friday, 18 February.
-
-
Concern about R31 rife
The death of the 29-year-old Eric Seane from Kimberley in a motor vehicle accident on the R31 road between Kimberley and Daniëlskuil has put this notorious stretch of road in the spotlight again.




