Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Kathu: Geselligheid ’n groot lekkerte
Lede van die Goue Gerwe-groep in Kathu het inwoners van die Berg-en-Rus-aftreeoord in Olifantshoek onlangs besoek.
-
-
Roodepan se Liesbet op die rooi tapyt
Op die première van Eric Kok se rolprent Liesbet in Kimberley, kon akteurs op die rooiste rooi tapyt pronk. Want dit is Roodepan se storie.
-
Capital to get facelift
With the rehabilitation of three non-heritage mine dumps in Kimberley as back-bone of an extensive project, the capital of the Northern Cape could boast a total facelift in 15 years’ time.
-
Blikaspaai koester, gee inspirasie
Vir die afgelope 14 jaar kom besoekers van heinde en verre om die Blikaspaai Koffiewinkel & Mincah Gifts in Jacobsdal te besoek.
-
Upington, Kimberley: Naamsveranderinge bevraagteken
Hoewel reeds in Februarie aangekondig is dat die lughawens in Kimberley en Upington ’n naamsverandering sal ondergaan, is min inligting tot op hede daaroor beskikbaar.
-
Nuusbrief ’n nuutjie gevul met lekker leesstof
NoordkaapBulletin se nuusbrief is ’n nuwe produk wat lesers in alle uithoeke deur middel van e-pos bereik. Dié weeklikse nuusbrief is ’n uitbreiding van die gedrukte koerant wat op ’n rekenaar of selfoon gelees kan word. Dit kan maklik aangestuur…
-
Kameeldoring: Wat is jou aandeel?
“With so much evidence of depleting natural resources, toxic waste, climate change, irreparable harm to our food chain and rapidly increasing instances of natural disasters, why do we keep perpetuating the problem? Why do we continue marching at the
-
Biltong verbly Suid-Afrikaanse harte reeds eeue lank
Winter is sinoniem met jag, en min dinge maak ’n Suid-Afrikaner se hart so bly soos ’n stukkie biltong. Só skryf Maricelle Botha.
-








