Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Oudspeurder bly snuffel
Saligheid gaan lt.kol. Dolf Lourens, wie se puik speurwerk ook die lof van die Noord-Kaapse regterpresident in ’n opspraakwekkende verhoor verdien het, met sy aftrede omgeef.
-
Pretstap bied tree nader aan prostese
’n Jong man van Douglas het verlede week 4 km op sy krukke deur Kimberley se strate gestap as deel van geldinsameling om vir hom ’n prostese te bekom.
-
Begroting noop interdik
Die Sol Plaatje-belastingbetalers-vereniging oorweeg ’n interdik teen die inwerkingstelling van die Sol Plaatje-munisipaliteit se aanvaarde begroting vir die 2022-’23-geldjaar.
-
Jong rugbyspeler vir 2 jaar van die veld
’n Jong rugbyspeler van Daniëlskuil sal waarskynlik vir sowat twee jaar nie in ’n hoërskool-rugbywedstryd speel nie nadat hy vir 24 wedstryde geskors is.
-
-
‘Jou kind is nie ’n skouperd’
Ouers wat hul kinders oorbeskerm en álles vir hulle doen, doen hulle ’n groot onreg aan omdat hulle nooit leer dat hulle dinge self kan doen nie.
-
A world where all are included beckons
People with albinism is one group in South Africa that faces discrimination in many ways.
-
Twyfelhoekie: Om net daar te wees dra groot krag
Die lewering van ’n huldeblyk op iemand se begrafnis is altyd ’n moeilike ding om te doen.
-
Masters meet again
Various games were played on Sunday (12/06) as part of the Sol Plaatje Masters Football League. The results are:.
-
Children becoming young parents
Increased rates of teenage pregnancies were recorded in parts of the country during the Covid-19 pandemic.





