Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Editorial: Another four-letter word to fear
One word comes to mind when browsing social media platforms and other news sources in general.
-
Potpourri: Vernielsug kry nie end
Ons woon op ’n hoekerf. Die oppervlakte is baie klein en soos met enige sypaadjie in die Noord-Kaap is dit ’n konsternasie om ’n grassie hier aan die lewe te hou.
-
Ouma Speek (108) se lewe gevier
’n Begrafnis met soveel mense “dat dit gelyk het of dit die president s’n is”, is vroeër vandeesmaand in Jacobsdal gehou.
-
Man in court for robbing post office
The case of Frans Dillon Morakile (27), who is accused of robbing the Post Office in Mankurwaneng near Kimberley, was scheduled for formal bail application on Tuesday (19/07). It is alleged that he and an accomplice robbed the branch of…
-
Kby stap met die louere weg
Die o.21-span van die Kimberley-rugbyklub die naweek in Upington as die wenner van die ZF Mgcawu-toernooi uit die stryd getree.
-
Beseerde flamink op Kamfersdam vrygelaat
’n Gerehabiliteerde kleinflamink is Vrydag (15/07) op ’n baie vol Kamfersdam buite Kimberley vrygelaat, weke nadat hy (of sy) uit ’n doringboom gered is waar die voël se een been vasgehaak het. Die flamink, wat Donny gedoop is, se geslag…
-
Pangolin skin leads to hefty sentence
Jerome Ignatius Joseph from Rietfontein was sentenced in the Upington Regional Court to a fine of R70 000 or five years’ imprisonment for illegally being in possession of a pangolin skin.
-
Kathu done proud
All three members of the Kalahari Mixed Martial Arts Academy who recently competed at the International Sport Karate Association (Iska) World Martial Arts Championships in America brought back trophies and medals.
-
Kameeldoring: Mooipraatjies help nie
“Money doesn’t fix the world, responsibility does. Responsibility puts a roof over the homeless, responsibility puts food in empty stomachs, responsibility elevates the fallen and forgotten parts of the world,” Abhijit Naskar
-
Khoi-San kry teegeld
Die Rooibosraad het verlede week sy eerste betaling van R12,2 miljoen aan die Khoi-San-gemeenskap gemaak. Dit is danksy ’n ooreenkoms oor inheemse kennis wat in 2019 tussen die Rooibosbedryf en die nasionale Khoi-San-raad en die Suid-Afrikaanse San-



