Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Matrikulante kan groot pryse wen
Met minder as drie weke oor vir inskrywing vir die 41ste Matrikulant van die Jaar-kompetisie van die Universiteit van die Vrystaat, Netwerk24 en Volksblad, moet voornemende Kovsies wikkel om hulle hiervoor in te skryf.
-
Proe ‘n pikante pizza-muffin
Pizza-muffins, wat vinnig gemaak kan word, is ideaal vir ‘n ligte ete, die kosblik of padkos.
-
“Old stuff” might be a best-seller
Expensive antiques or collectibles are not just jewellery and rare coins – you may have a gold mine in your back room without even realising it.
-
Só lyk ZF Mgcawu-rugby se afrigtingspan
Die afrigtingspan van die ZF Mgcawu-streek se o.21-rugbyspan is aangewys. Die o.21’s meet dié naweek met ander streekspanne kragte.
-
-
-
University extends its footprint
To better entrepreneurial development amongst youth, unemployed and women, a new lease agreement was signed in Upington.
-
Dood van wildboer laat leemte
’n Diens is verlede week in Kimberley gehou om die lewe van Adré Els te gedenk.
-
Yonder Hartsfees bied iets vir elkeen
Ding mee in ’n rolstoel teen die sanger Mathys Roets; bring die kinders vir pretritte op die mallemeule; woon ’n vertoning van Lizz Meiring by; of besoek talle stalletjies op die Yonder Hartsfees, wat eersdaags in Kimberley plaasvind.
-
Sprei weer vlerke in natuurlike habitat
’n Gerehabiliteerde kleinflamink is op ’n baie vol Kamfersdam buite Kimberley vrygelaat, weke nadat dit uit ’n doringboom gered is waar die voël se een been vasgehaak het.









