Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Two arrested for possession of copper cables
Two men were arrested at Kamfersdam outside Kimberley for possession of suspected stolen copper cables.
-
New NC appointments welcomed in SAPS
Two more appointments in senior ranks in the South African Police Service in the Northern Cape were announced recently.
-
Geskorste NK-amptenare ‘terug by departement’
Die geskorste dr. Dion Theys, ’n voormalige waarnemende departementsbestuurder van gesondheid in die Noord-Kaap wat in twee strafregtelike sake van onder meer bedrog aangekla is, is saam met sy mede-beskuldigde “terug by die departement”.
-
Piet Els-saak (weer) uitgestel
Die verhoor van die sewe beskuldigdes wat van die moord in 2018 op Piet Els, bekende sakeman van Kimberley en die gepaardgaande aanval op sy vriendin aangekla word, se verhoor is Maandag weens regstegniese probleme tot 13 Maart uitgestel.
-
Two NC culprits receive three life sentences each
On Friday, 3 February, Sandile Vaaiboom (35) was handed three life sentences in the Kimberley High Court for three counts of murder, and five years each for two counts of malicious damage to property.
-
R2,3 miljard glo ‘rede’ vir kaderaanstelling in Kimberley
Opposisiepartye het Vrydag uit ’n spesiale raadsvergadering by die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley geloop uit protes teen ’n “kaderaanstelling” wat die ANC glo op hulle wou “afdwing”.
-
Leer veerkragtig boer
Die krisis in Oekraïne het vir die wêreld gewys hoe kwesbaar ons internasionale voedselstelsels is en hoe kospryse die hoogte in kan skiet as insette skaars raak.
-
Dié berge weer trap-trap versit
’n Heeltydse beesboer van die Douglas-omgewing beoefen fietsry “so op die kantlyn”, maar tog het dié boer, Colleen Jacobs, in Januarie die Attakwas Extreme-bergfietswedren ’n 12de keer voltooi, en ’n agtste keer in haar ouderdomsafdeling gewen.
-
Vermeende aanlynafspraak-bedrieërs kry borgtog
Die Nigeriese beskuldigde in die saak waarin ’n Noord-Kaapse vrou met ’n aanlynafspraak-app uit miljoene rande bedrieg is, gaan weer om borgtog aansoek doen.
-
‘It’s a wrap’
The first NC Starlet acting bootcamp was completed in January, and it is decribed as much more than just coaching, scene acting and masterclasses.










