Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Blue Train awes youth
It was very satisfying for Bakang Seinolo, a train enthusiast and tourism graduate, to see the excitement on tourism students’ faces when they encountered the Blue Train for the first time at the Kimberley station recently.
-
Parapleeg swem Midmar; oorwin swemvrees
Omdat sy iets wou bemeester wat haar bang maak, en om haar eie grense te verbreed, het ’n parapleeg van Douglas onlangs vir die eerste maal die Midmar-myl geswem.
-
SA soek na trofeevrou
Inskrywings van vroue wat nie verloof of getroud is nie, word ingewag vir die tweede reeks van die werklikheidsprogram Houvrou of Trouvrou.
-
Portefeuljekomitee tevrede met NK-behuisingsprojekte
Die parlementêre portefeuljekomitee vir menslike nedersettings wat Maandag 27 Maart behuisingsprojekte in Kimberley tydens ’n oorsigbesoek bekyk het, is oor die algemeen tevrede met die provinsiale regering se bestuur daarvan.
-
Tailgating a dangerous affair
Not only is it extremely annoying, but tailgating is also very dangerous.
-
Crime prevention operations yield success
Suspects, who were busy off-loading copper cables, were arrested at a scrap yard in Kuruman and were charged for tampering with essential infrastructure.
-
R14 bn for NC roads over next 3 years
More than R14 billion has been allocated to Northern Cape roads by the South African National Roads Agency (Sanral).
-
Misdaad gedy glo in ou polisiegebou
’n Gedenkwaardige klipgebou wat eens die eerste polisiekantoor op Daniëlskuil was en glo deur die polisie as woonkwartiere gehuur word, staan vervalle, verwaarloos.
-
Man van Springbok vas oor skrootmetaal
’n Man van Bergsig, Springbok, is vandeesweek in hegtenis geneem vir beweerde onwettige skrootmetaalbedrywighede.
-
Departement dok R20 miljoen op vir nalatigheid
Die Noord-Kaapse departement van gesondheid moet miljoene rande vir mediese nalatigheid uitbetaal.










