Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Opleiding maak buurtwag se hande sterk
Lede van AfriForum se Kimberley-buurtwag het die afgelope maand verskeie opleidingsessies bygewoon wat vir onder meer buurtwag-, inligtingspan-, operasiespan- en steunspanleiers aangebied is.
-
Waagmoedige steunpilare erken
Maatskaplike werkers word daagliks aan die ontstellende werklikheid van mishandeling, verwaarlosing en ander vorme van onreg in gemeenskappe blootgestel.
-
Pumas verlam poublou prooi
Die Laeveldse Pumas het die Griekwas Vrydagaand (24/03) met 28 – 13 in ’n kragmeting in die Curriebekerreeks geklop.
-
Uitbouing van taal belig
Andrew Brundyn, Afrikaanse vakadviseur, was die gasspreker op die onlangse byeenkoms van die Vrouelandbouvereniging (VLV) se Kuruman-tak.
-
Bakkie besing wat ’n man se hart laat brul
Jan Rhaap, die Noord-Kaapse sanger wat in die omgewing van Niekerkshoop met skape en beeste boer, het onlangs ’n enkelsnit oor iets uitgereik wat baie mans na aan die hart lê: ’n 2.4D-bakkie.
-
-
Beloning in jagkompetisie groot
Die Kalahari-tutorsentrum by Askham bied sy 13de jaarlikse jagkompetisie aan om geld in te samel.
-
Sparkling city a promise
“You will see change. I promise you. This programme is going to change the city.”.
-
Kameeldoring: Skimme verskyn
“So do we pass the ghosts that haunt us later in our lives; they sit undramatically by the roadside like poor beggars, and we see them only from the corners of our eyes, if we see them at all. The…
-
Handel in gesteelde ware is misdaad
’n Man van Bergsig in Springbok is verlede week in hegtenis geneem vir beweerde onwettige skrootmetaalbedrywighede.





