Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Magte geprys vir optrede
’n Duidelike polisie- en weermagteenwoordigheid was Maandag (20/03) in Kimberley tydens die EFF se #Shutdown-betoging sigbaar.
-
Griekwas klop Haaie
’n Blitzkrieg van drie drieë binne nege minute het Griekwas gehelp om die Haaie Sondag (19/03) in Kimberley in hul kragmeting in die Curriebekerreeks te klop.
-
-
Skool bied gehalte-sportfees aan
’n Kombinasie van sport, stalletjies en saamkuier was die wenresep vir die Laerskool Staats in Kimberley se suksesvolle jaarlikse sportfees wat van 9 tot 11 Maart plaasgevind het.
-
-
Twyfelhoekie: Bly getrou aan die mooiste eienskap
Een van die mooiste eienskappe wat enigeen kan hê, is lojaliteit.
-
Kinders beleef meelewing
As kinders nie self uitgaan en vir bejaardes Kersfeesliedjies sing of nie self die strate skoonmaak nie, bly Sondagskoollesse en lesse uit die Bybel bloot teoreties.
-
Lewende Water: Hef jubelkreet aan
In die wêreldgeskiedenis is datums wat bo die res uittroon, datums wat hoogte- én laagtepunte verteenwoordig.
-
NC police clamp down on drug dealers
Since the beginning of this week, police members in the Northern Cape confiscated drugs worth thousands of rand.
-
Man, vier skape gered
Vier lewendige skape is Maandag (20/03) in die bagasieruim van ’n wit Renault Cleo-voertuig gevind ná ’n jaagtog tussen Noord-Kaapse polisielede en verdagtes.






