Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Jong speler dood ná duikslag
’n Rugbyspeler van Upington is in ’n hospitaal in Kimberley dood nadat hy in ’n wedstryd beseer is.
-
Daniëlskuil-boek verewig stories
Gemeenskapsgeskiedenis van Daniëlskuil is nou verewig in die boek Daniëlskuil – ’n Skatkis vol Stories, geskryf en saamgestel deur prof. Doreen Atkinson van die Karoo Ontwikkelingstigting.
-
Griekwas kry wind van voor
Selfs ’n duidelik teleurgestelde Pieter Bergh, afrigter van die Poubloues, het lof vir die Springbok Frans Steyn gehad vir sy aandeel daarin dat die Vrystaat Cheetahs Vrydag (10/03) sy span geklop het.
-
-
Kameeldoring: Oproep blus vreugde
“It is a wise thing to be polite; consequently, it is a stupid thing to be rude. To make enemies by unnecessary and willful incivility, is just as insane a proceeding as to set your house on fire. For politeness…
-
Twyfelhoekie: Agter die wiel van jou eie situasie
Natuurlik is dit noodsaaklik dat ons almal verantwoordelik omgaan met bestuur en op die pad wees, en dat ons verantwoordelike bestuurders sal wees.
-
No idle moment for chess aces
Chess players, young and old, can look forward to a weekend of play when it comes to their favourite brain fitness game.
-
No idle moment for chess aces
Chess players, young and old, can look forward to a weekend of play when it comes to their favourite brain fitness game.
-
Oorspronklike dokumente bly twispunt
Die oorspronklikheid van tenderdokumente in die Defensor-bedrogsaak waarin ’n voormalige departementshoof van die Noord-Kaapse gesondheidsdepartement en drie ander van beweerde tenderbedrog van R384 miljoen aangekla word, word steeds betwis.







