Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Hoofartikel: Geen geld nodig om verskil te maak
Die gevolg van die laat-maar-gaan-houding en die gepaardgaande verval van die Noord-Kaapse hoofstad en omliggende dorpe tref soos dolke wanneer jy dit opnuut sien nadat ander horisonne verken is.
-
-
-
Interdik toegestaan teen vroue wat outeursreg skend
’n Waarskuwing oor die onwettige verspreiding van elektroniese koerante en tydskrifte is aan die einde van Januarie uitgereik in die saak teen twee vroue van Oudtshoorn wat verskeie elektroniese publikasies van Media24 onwettig versprei het.
-
Learners invited
Learners in the Northern Cape have even more opportunity to take part in chess, which is described as a mental sport.
-
Cycling for enjoyment, raising funds in the process
Cycling for enjoyment, raising funds in the process
-
Potpourri: ‘Gras op die dak’ maak indruk
Kort nadat hulle na ’n ander provinsie verhuis het, het ’n gemeenskaplike kennis hulle aan iemand gaan voorstel.
-
Hospitaal in Upington se diens kritiseer
’n Bejaarde vrou wat in die Dr. Harry Surtie-hospitaal in Upington opgeneem is nadat sy geval het en beseer is, beweer sy is op Donderdagaand 1 Februarie langer as drie uur in die hospitaal met ’n vuil doek gelaat.
-
Campaign launched for better services
The first phase of a multi-phase awareness campaign, in which a political party wants to gather 50 000 signatures in a petition against poor service delivery and violation of human rights in Kimberley, was recently launched.
-
Kameeldoring: ‘Dom’ in mensdom
Die ewige stryd tussen die mens en sy blou planeet is op ’n breekpunt. Gulsigheid en gierigheid knaag aan die weerlose aarde se grond, lug, minerale, water en plantegroei.







