Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Jeugdiges baat by beursprogram; ondersteun eie gemeenskap
Te danke aan ’n beursprogram kan nog twee jongmense beduidend tot ondersteuning van hul gemeenskap in Loeriesfontein bydra.
-
Griekwas pak Luiperds Donderdag by Suzuki-stadion in Kimberley
George Whitehead, veelsydige agterspeler van Griekwas, sal op Donderdag 21 Maart in sy 100ste wedstryd vir die Noord-Kapenaars speel wanneer hulle om 15:00 by die Suzuki-stadion in Kimberley teen die Luiperds te staan kom.
-
Opvolg: Polisiebakkie op gereserveerde parkering vervoer lid met gestremdheid
OPVOLG: Die polisie het Woensdagoggend 20 Maart bevestig dat ‘n polisielid met ‘n fisiese gestremdheid ‘n passasier in die polisiebakkie was wat Dinsdag by ‘n winkelsentrum in Kimberley op ‘n parkeerplek vir persone met gestremdhede parkeer was.
-
Rangskikkers blom met tema tydens konferensie
Blommerangskikkers van die VLV Kuruman-tak het die gevorderde sowel as die beginner-afdeling tydens die onlangse VLV Sirkel Kalahari-konferensie gewen.
-
De Aar intern pursuing ambitious goals thanks to programme
The journey of a De Aar local from an eager student to a proficient intern exemplifies the goal of a programme to cultivate talent directly from the local community.
-
Caring for others celebrated in fitting fashion
The impact of social work reverberates far beyond statistics; it touches lives, transforms communities, and shapes a better future for all.
-
Voortrekkers trakteer onderwysers op Melktertdag
Op Internasionale Melktertdag het lede van die Olyvenhoutsdrift-Voortrekkers van Upington onderwysers van verskeie skole verras deur ’n melktert of melkterte by die skole af te lewer.
-
Jonges se lewensverhaal word suksesstorie by biblioteek
Elke Woensdagmiddag leer laerskoolleerlinge, en deesdae ook hoërskoolleerlinge wat die leesklub by die Beaconsfield-biblioteek in Kimberley bywoon, ál spelende hoe om beter te spel, te skryf en voor te lees.
-
Victoria-Wes se Apolloteater skitter steeds
Die Apolloteater in Victoria-Wes, sover bekend die oudste en enigste oorspronklike teater in Art deco-styl in Suid-Afrika, se glans het lank nog nie verdof nie.
-










