Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Rangskikkers blom met tema tydens konferensie
Blommerangskikkers van die VLV Kuruman-tak het die gevorderde sowel as die beginner-afdeling tydens die onlangse VLV Sirkel Kalahari-konferensie gewen.
-
De Aar intern pursuing ambitious goals thanks to programme
The journey of a De Aar local from an eager student to a proficient intern exemplifies the goal of a programme to cultivate talent directly from the local community.
-
Caring for others celebrated in fitting fashion
The impact of social work reverberates far beyond statistics; it touches lives, transforms communities, and shapes a better future for all.
-
Voortrekkers trakteer onderwysers op Melktertdag
Op Internasionale Melktertdag het lede van die Olyvenhoutsdrift-Voortrekkers van Upington onderwysers van verskeie skole verras deur ’n melktert of melkterte by die skole af te lewer.
-
Jonges se lewensverhaal word suksesstorie by biblioteek
Elke Woensdagmiddag leer laerskoolleerlinge, en deesdae ook hoërskoolleerlinge wat die leesklub by die Beaconsfield-biblioteek in Kimberley bywoon, ál spelende hoe om beter te spel, te skryf en voor te lees.
-
Victoria-Wes se Apolloteater skitter steeds
Die Apolloteater in Victoria-Wes, sover bekend die oudste en enigste oorspronklike teater in Art deco-styl in Suid-Afrika, se glans het lank nog nie verdof nie.
-
-
Kameeldoring: Flaters, fratse volop
Die Rooyouers staan dikwels met rooi gesigte . . . soos wanneer die staproete langer duur as beplan of omdat hul fiksheidsvlak suboptimaal is.
-
Successful financial management always attainable
Now is the ideal time for South Africans to put a clear plan in place for how to meet their financial obligations.
-
Twyfelhoekie: ‘Eendag is ’n lekker dag’, maar . . .
Dikwels gebruik mense so maklik die woordjie “eendag”. Baie keer juis om drome, verwagtinge of wense uit te druk.








