Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Organisasie span tyd, helikopters, vliegtuie in om natuur te help
The Bateleurs, ‘n organisasie wat hul tyd, helikopters en vliegtuie inspan om wetenskaplikes en natuurbewaarders in hul werk te help, het onlangs vlieëniers van die Noord-Kaap genooi om by hulle aan te sluit.
-
Potpourri: Op die ‘oorledelys’
Eersdaags is dit weer nasionale stemdag. By een van die vorige stemdae het ons by ons plaaslike stemlokaal opgedaag. My man het ’n stembriefie gekry en na een van die stembussies gestap. Nie my naam of identiteitsnommer was te vinde…
-
Scholarship unlocks bright future for Northern Cape youth
A promising student hailing from Olifantshoek is the new beneficiary of a local scholarship programme.
-
Celebrating ninth graduation ceremony in fitting fashion
Celebrating ninth graduation ceremony in fitting fashion
-
Frances Baard women’s rugby team proud of achievements
The Frances Baard female rugby team recently made waves in the Griqualand West Female Rugby Tournament played in Calvinia.
-
Celebrating ninth graduation ceremony in fitting fashion
Celebrating ninth graduation ceremony in fitting fashion
-
Hoofartikel: Krimpflasie maak geld gou minder
Krimpflasie. Dit is glo die woord wat die verskynsel beskryf wanneer die houer met roomys in die winkel meteens ’n inhoudsmaat van 1,8 liter het, en nie meer 2 liter nie.
-
Kameeldoring: Dié dief ’n bekruiper
Rooyma het al vele kere gehoor oudword bekruip jou soos ’n dief in die nag. Sy skrik haar anderdag tot papparellakoorssimptome toe ’n jong bruid vir haar “tannie” sê.
-
Griekwas leer Pumas skrumles in SA Beker-reeks
Die Griekwas het ’n vyfstervertoning in die skrums opgelewer en die Pumas se gal in dié faset gewerk in hul kragmeting op Vrydag 3 Mei in die SA Beker-reeks.
-
Parkgaste meegevoer
Sowat 100 gaste is onder ’n helder Noord-Kaapse sterrehemel deur ’n sangvertoning van Mathys Roets en Jacobus Silwer meegevoer.







