Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Potpourri: Ware self vertoon
Soms tree mense op ’n spesifieke manier op, of sê spesifieke goed, met die oog daarop om ander mense in die verleentheid te stel of te frustreer.
-
Hoofartikel: Groen gras nodig om kennis te behou
Volgens marknavorsing dui 50% van Suid-Afrika se sowat vyf miljoen jong volwassenes met tersiêre onderrig aan dat hulle “waarskynlik” voor 2029 gaan emigreer.
-
More reasons to love board games
Board games are a great pastime during the winter when staying indoors is cozy and comfortable.
-
Weermag-weduwee eis antwoorde ná man se dood by Lohatla
’n Weduwee van Kimberley wat byna twee jaar op “bevredigende antwoorde” van die weermag wag oor die “vreemde omstandighede” van haar man se skielike dood by die Lohatla-weermagbasis, het nou ’n klagte by die polisie ingedien.
-
Herlaaistasies vir elektriese voertuie op die kaart in Noord-Kaap
Die beplande ontwikkeling en oprigting van 36 herlaaistasies vir elektriese voertuie in die Noord-Kaap is onlangs bekend gestel.
-
Twyfelhoekie: Hanteer jou seerste seer met oorleg
Geen mens kan daaroor stry nie: Soms is jou seer só seer dat jy wil skree daarvan.
-
‘Munisipaliteit trek net skouers op’ oor dienslewering
Die Kai !Garib-plaaslike munisipaliteit, wat verantwoordelik is vir dienslewering aan Kakamas, Keimoes en Kenhardt, blyk onwillig te wees om die gemeenskap se probleme oor dienslewering op te los.
-
Kameeldoring: Spyse roer jou siel
“Am I tough? Am I strong? Am I hard-core? Absolutely. Did I whimper with pathetic delight when I sank my teeth into my hot fried-chicken sandwich? You betcha.” – James Patterson.
-
Northern Cape districts battle it out on bowling greens
The top bowlers in the Northern Cape District gathered in Kimberley this past weekend for the annual Inter Sub-District tournament.
-
Upgrades on water scheme provide water security in Joe Morolong
Upgrades on a bulk water scheme providing water security in villages located in the Joe Morolong Municipality, has been completed as part of Kumba Iron Ore’s Sishen Mine’s social labour plan commitments.




