Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Rioolkwessies vermeerder in Noord-Kaapse dorpe
Druk word op die Dawid Kruiper-munisipaliteit in Upington uitgeoefen vir die dringende herstrukturering van die riooleenheid.
-
Doors to new spa opened
Bridgette Jacobs, a small business owner from Barkly West and one of many women benefitting from the Young Women in Business initiative, has opened a fully-equipped beauty spa.
-
Saamwerk in Groblershoop gee hoop
’n Burgerlike organisasie wat weens klagtes en ontevredenheid tot stand gekom het, het in een wat tot hoop én ’n skoner dorp bydra, verander.
-
Noord-Kaapse jongboere saai optimisme oor toekoms
Hannes Bruwer wat buite Hopetown boer, is deur Agri Noord-Kaap op die onlangse jaarlikse kongres op 21 en 22 Augustus in Kimberley as sy Jongboer van die jaar aangewys.
-
Remote jamming prevalent in public parking areas
Anyone who has fallen victim to remote jamming will know that sinking feeling when you open your boot and there is nothing in there – no laptop, no handbag, no gym shoes.
-
Hoofartikel: Plekname tower allerlei stories op
Knyp. Stofbakkies. Grootdrink. Keelafsnyleegte. Soebatsfontein. Putsonderwater. Kykompan.
-
Kolskoot die doel met deelname aan federasie-aktiwiteite
Lede van die onlangs heropende Noord-Kaapse tak van die Sport- en Jagfederasie (SASJ) het talle medaljes tydens ’n eerste kampioenskap verwerf.
-
Sportsterre berei voor vir glansaand
Met die Olimpiese Spele wat tot ’n einde gekom het, kan Vrystaatse sportsterre nou na die volgende groot sportskouspel uitsien.
-
Vroue maak sweetpakbaadjies uit die hart
Die jaarlikse Winterhoop-projek van die Vrouelandbou-vereniging (VLV) se Kuruman-tak het behels dat sweetpakbaadjies aan Die Ark in Kuruman geskenk is.
-
Lewende water: Lê geloofswedloop só af
“Citius, Altius, Fortius” beteken “Vinniger, Hoër, Sterker” en is die motto van die Olimpiese Spele. Dié spele in Parys het ons met hoogtepunte, nuwe rekords en spanningsvolle oomblikke aangegryp. Wat ’n belewenis was dit nie.








