Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Education encouraged with computer equipment
Continuing its commitment to supporting local tertiary education, the Kathu Solar Park has expanded its support programme of the Kuruman Technical and Vocational Education and Training (TVET) College.
-
-
Revitalise plans for town gets a boost
Groen Kathu, a non-profit organisation (NPO) that implements community upliftment projects with the purpose of revitalising the town, received funding to the sum of R325 000 from Kumba Iron Ore’s Sishen Mine as part of its Mandela Month initiatives.
-
Poubloues pronk oor oorwinning teen Griffons
Die Griekwas is weer op die wenpad in die Curriebeker-reeks nadat die span die Griffons op Sondag 18 Augustus in Welkom geklop het. Die Poubloues het nege drieë gedruk om met 59 – 7 te wen. Dit is hul tweede…
-
Potpourri: Oneerlikes se streke steel tyd
’n Kliënt vra onlangs vir my om ’n faktuur namens hom uit te reik en aan ’n derde party te stuur.
-
Veld agter hospitaal in Kimberley ‘besoedelde gemors’
’n Inwoner is hoogs ontevrede oor die besoedelde veld agter die Mediclinic Gariep waar hy nie meer met ’n geruste hart kan oefen nie.
-
Yonder Hartsfees bars vanjaar uit sy nate
Vanjaar se Yonder Hartsfees, van 29 Augustus tot 1 September, bars uit sy nate en die organiseerders moet wikkel om by te bly.
-
Polisiemoorde: Verdagte se versoek om bank te besoek, geweier
Die man wat na bewering twee polisielede van die blitspatrollie in Kimberley doodgeskiet het, se versoek om selfs geboei na ’n bank geneem te word om geld te bekom om ’n private regsverteenwoordiger aan te stel, is verlede week twee…
-
Vermeende verkragter vir waarneming opgeneem
’n Vermeende verkragter wat al maande wag om vir forensiese waarneming in die Kimberley- psigiatriese hospitaal opgeneem te word, het op Vrydag 16 Augustus in die hooggeregshof in Kimberley gehoor dat hy opgeneem kan word.
-
Kimberley trainee top ten finalist in boerewors competition
First-time entrant Elrico Johnson from Kimberley is one of the ten top finalists in the Shoprite and Checkers annual Championship Boerewors Competition.








