Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Revitalising plans for greener Kathu get a boost
Groen Kathu, a non-profit organisation (NPO) that implements community upliftment projects with the purpose of revitalising the town, received funding to the sum of R325 000 from Kumba Iron Ore’s Sishen Mine as part of its Mandela Month initiatives.
-
Twyfelhoekie: Geen ander manier as om op te daag
Tieners het mos ’n manier om hulle soms anders uit te druk as ons grootmense.
-
Twee Noord-Kaapse vroue kry tronkstraf ná moord op kêrels
In twee afsonderlike hofsake is twee vroue in die Keimoes-streekhof tot tronkstraf gevonnis ná hul skuldigbevinding van die moord van hul kêrels.
-
Vrae oor verlore stukke by Prieska-museum
Iemand is glo toestemming gegee om museum- en argiefstukke uit die Prieska-museum te verwyder, en die AfriForum-tak in dié dorp eis ’n dringende vergadering met die bestuur van die Siyathemba-munisipaliteit oor die toekoms van die museum.
-
Daniëlskuil-dorpsbestuurder moet direkteur weer aanstel
Die hooggeregshof in Kimberley het die dorpsbestuurder van die Kgatolopele-munisipaliteit in Daniëlskuil in ’n bestraffende hofbevel beveel om ‘n direkteur weer in sy vorige pos aan te stel en twee maande se salaris ten volle terug te betaal.
-
Diamantveld-rugbyspan sluit Wesgrow-reeks onoorwonne af
Die o.19A-rugbyspan van die Hoërskool Diamantveld het vanjaar se Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks onoorwonne afgesluit en die beker op ’n puik seisoen gelig. Dié Noord-Kaapse skool het die algehele vierde plek behaal.
-
Verdagte wil families ‘om verskoning vra’ ná dood van drie jongmense
’n Zimbabwiër wat glo onwettig in die land is en verdink word dat hy drie jongmense se dood in twee ongelukke kort op mekaar in Kimberley veroorsaak het, het op Vrydag 16 Augustus aan die landdroshof gesê hy wil die…
-
Cellphones, laptops of official departments confiscated from repair shop in Kimberley
A significant amount of cellphones and laptops, believed to be stolen from government departments in Kimberley, were confiscated by the police last week.
-
Education encouraged with donation of computer equipment
Continuing its commitment to supporting local tertiary education, the Kathu Solar Park has expanded its support programme of the Kuruman Technical and Vocational Education and Training (TVET) College.
-
Cellphones, laptops of official departments confiscated from repair shop in Kimberley
A significant amount of cellphones and laptops, believed to be stolen from government departments in Kimberley, were confiscated by the police last week.







