Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
Boere kan nou inskryf om liefde te vind
Die gewilde maatsoekreeks, Boer soek ’n vrou, se volgende seisoen wink en boere op soek na liefde kan nou vir dié kykNET-reeks inskryf wat in 2025 uitgesaai word.
-
Protect children by giving them a voice
Many children in South Africa suffer silently from abuse and neglect. These children are not just statistics or stories; they are individuals with hopes, dreams, and rights.
-
Avoiding costly mistakes when renovating your home
Approach renovations on your home with careful planning and consideration as mistakes will be frustrating, stressful, and costly.
-
Kimberliete leer wêreld vlieg-vlieg ken as lugwaardinne
Die twee vlieg deesdae hoog oor die oseane van die wêreld nadat hulle as lugwaardinne vir die Emirates-lugredery gekwalifiseer het.
-
Twyfelhoekie: Waardering vyl lewe se skerp hoeke glad
Oupa Plaas was nog altyd iemand wat vergenoegd in sy wese is.
-
Poetry competition: Writings in 11 languages can be entered
Poets from all corners of South Africa are invited to submit their original work in any of South Africa’s 11 official written languages for the 2025 Avbob Poetry Competition. Entries open on Thursday, 1 August.
-
Kameeldoring: ‘Leef totdat jy sterf’
Ouboet se skoolopleiding betree ’n nuwe era: huiswerk. Rooyma weier om nog een keer na die uitveër te soek en besluit Boetman kry ’n lessenaar in sy kamer. Een skuif noodsaak tien ander in die pastorie.
-
Publikasie beste gratis gemeenskapskoerant in land
Sentraal24 se NoordkaapBulletin het vanjaar bo tientalle gemeenskapskoerante oor Suid-Afrika heen uitgetroon deur aangewys te word as die Forum vir Gemeenskapsjoernaliste (FCJ) se Gratis Gemeenskapskoerant van die Jaar.
-
Potpourri: ’n Storie lê in elke sin
’n Tyd terug gesels ons oor vreemde sinne waarmee ons as kinders grootgeword het.






