Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Skaakspan van Loeriesfontein bring medaljes huis toe
Talentvolle jong skaakgeesdriftiges van die Hoërskool Loeriesfontein het onlangs aan ’n skaaktoernooi in Williston deelgeneem en twee medaljes huis toe gebring.
-
Ritchie collision death toll rises to seven
Seven male persons, aged 20 to 50 years, died following a vehicle collision on Sunday, 6 October, at the Modderrivier and Ritchie intersection on the N12, approximately 40 km from Kimberley.
-
SAPS embarking on re-enlistment of former officers to boost detective capacity
To boost its detective capacity, the South African Police Service has embarked on a recruitment drive to re-enlist former police officers who left the service in good standing.
-
Hoofartikel: ‘Soet’ skermtyd later ’n bitter pil
Met die eerste oogopslag was niks met dié toneeltjie verkeerd nie: Die kleuter op die ma se skoot in die geselskap van ander volwassenes. Die kind was “stroopsoet” en die ma kon onverstoord gesels.
-
Handeklap in hof nadat Henderson-borgtogaansoek misluk
Met handeklap het ondersteuners van Jayson Afrique en sy vrou hul tevredenheid getoon nadat John-Ross Henderson borgtog geweier is.
-
Verdagte se selfoon op moordtoneel in Kimberley gevind
Die staat het Maandag in die hof aangevoer John-Ross Henderson het sy selfoon op die moordtoneel laat val, maar “voorgegee dis gesteel”.
-
Potpourri: Tatta, sê ons weer
Die swaeltjies vlieg draaie in die blou lug bokant ons – swiep nou en dan af om ’n goggatjie te vang.
-
Kameeldoring: Leef eerder só . . .
Rooypa preek: “Leef asof elke oomblik op kamera vasgevang word.” Rooyma wil onder die kerkbank inkruip, want nog ’n oggend voor kerk is deur ’n dosis dreigemente, ’n waarskuwende wysvinger en mini-oorlog in die pastorie voorafgegaan.
-
Bursary programme helps youth to pursue dreams
Applications for the bursary programme by the Kathu Solar Park (KSP) are now open for the 2025 academic year.
-
Money is of no value at cashless shopping experience in Kimberley
The Mediclinic Gariep invites the community to participate in a special event to support those in need through a cashless shopping experience.







