Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Plaasmoord by Kuruman: Verdagtes in hof
Vier verdagtes wat vir die moord op ’n 81-jarige boer, Hendrik Venter van die Kuruman-omgewing, in hegtenis geneem is, het op Maandag 30 September in die landdroshof in Kuruman verskyn.
-
-
Jaarvergadering by Yonder gehou; belangstellendes welkom
Die jaarvergadering van die Noord-Kaaplandse Geestesgesondheidsvereniging vind op Dinsdag 15 Oktober in die Sam Goldblatt-kompleks by Yonder in Kenilworth, Kimberley, plaas.
-
Nuwe voorsitter omhels verrykende betrokkenheid by VLV
Nuwe voorsitter omhels die verrykende betrokkenheid by VLV
-
Praktyke uitgelig om klimaatslim te boer
Praktyke vir boere om klimaatslim en suksesvol saam met die veranderende klimaat te boer, word eersdaags op ’n boeredag in die Kenhardt-omgewing uitgelig.
-
John-Ross Henderson: ‘Moord met voorbedagte rade’
In die saak waarin John-Ross Henderson teregstaan weens onder meer die moord op Jayson Afrique, het die staat die sluier effe gelig.
-
Prepare yourself to be a homeowner
Many first-time buyers are surprised to find that homeownership is quite different from renting and it comes with much more responsibility on a day-to-day basis.
-
De Aar: Skool vier eeu met naweek van pret
’n Naweek van vermaak en feesvieringe vind eersdaags in De Aar plaas. Leerlinge, ouers en die gemeenskap word na die Buzzz-fees genooi.
-
Update: Another three suspects arrested for murder on elderly Northern Cape farmer
Police members from Kuruman have arrested another three suspects in connection with the murder of the 81-year-old farmer, Hendrik Venter.










