Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Drone search leads to arrest of armed robber
An armed robber who was apparently involved in a robbery in Hartswater, was arrested near Taung in the North West Province after collaboration between the police in the Northern Cape and the North West, and a private drone company.
-
Rooimiere breek ‘neste’ in Kuruman af
Inwoners wat besorg is oor misdaad en die verval van Kuruman, verwelkom die besluit van die Ga-Segonyana- plaaslike munisipaliteit om ’n aantal vervalle geboue en sinkhuise langs die R31-roete, af te breek.
-
Pak matriekeksamen (en enige eksamen) só aan
Die matriekeindeksamen begin volgende week, en deur ‘n aantal riglyne te volg, kan leerlinge dié en ander eksamens makliker baasraak.
-
Polisiemoorde: Verdagte spook steeds om bank toe te gaan
Daniel Alberts (39), wat aangekla word dat hy twee polisielede van die blitspatrollie meer as ’n jaar gelede in Kimberley doodgeskiet het, spook steeds met die owerhede om banksake te gaan doen.
-
Omskep dissipline in verhouding van samewerking
Ouers word voortdurend gebombardeer met menings oor hoe om kinders te dissiplineer, en beloning en straf word as metodes hierin aangedui.
-
Hoofartikel: Moenie tyd mors; gaan ruik aan ’n roos
Boslelies, van die eerste tuinplante wat lente in veral milddadige oranje verwelkom, se trompetvormige blomme is besig om grond toe te daal.
-
Window on matrics’ inner life; works on display at William Humphreys Art Gallery
Speaking at the opening of the 40th annual Matric Art Exhibition of the Kimberley Art Centre, Chepape Makgato, chief curator of the William Humphreys Art Gallery, said the class of 2024 embraced the possibilities of creation with a fearless spirit.
-
Twyfelhoekie: Groot gelykmaker neem unieke vorme aan
Wanneer ons hom en die tannie na ’n nuwe tuiste help trek, is hy reeds 88. ’n Gevorderde leeftyd. Op ’n stadium toe ons ’n rukkie stop en melktert eet, vra ek hom ’n vraag wat hy so opreg, moedeloos…
-
Calculated moves displayed at chess tournament in Kimberley
The 17-year-old candidate master (CM) Rogov Matfey is the prestige section winner in this year’s edition of the Moja Chess Extravaganza.
-
Potpourri: Hoe leef jy voort in ander se herinneringe?
Mense verskil. Soveel verskillende mense. Verskillende dinge. Verskillende stories. Een ding wat ons in gemeen het, is herinneringe. Ons almal het herinneringe – goeies, sowel as slegtes.







