Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
‘Stinkende dam’ in Upington aangepak in spanpoging
Diepgaande grondverskuiwingswerk het verlede week in Upington begin om die oorsake te soek van lekkende water wat ’n “stinkende riooldam” by ’n vloedwaterkanaal naby die Kalahari Mall-inkopiesentrum veroorsaak.
-
University celebrates wellness, community engagement in Kimberley
Despite a chilly morning, more than 630 participants turned out to take part in the Sol Plaatje University’s (SPU) 11th Birthday Colour Run on Saturday, 31 August.
-
Drie kry tronkstraf vir diefstal van ram van R100 000
Drie mans is elk verlede week tot drie jaar tronkstraf gevonnis vir die diefstal van ’n stoetram ter waarde van R100 000.
-
GEBORG | Erflating aan studietrust kan blywende erfenis bied
Elkeen van ons het die vermoë om op die een of ander wyse ’n verskil te maak. Een van die maniere waarop ons dit kan doen, is deur ons erflating of testamentêre bemaking.
-
Breigroep koester meer as net vlytigheid
Brei is ’n skeppende vaardigheid, is terapeuties en bied ’n geleentheid om tyd nuttig te gebruik om kledingstukke vir behoeftiges te skep.
-
Twyfelhoekie: Met selfondersoek bou jy vorentoe
Selfondersoek is ’n vreeslike moeilike ding. Dit bly ’n interessantheid hoe maklik dit is om ondersoek te doen na die woorde, die dade, die gedagtes, die menswees, die karakter van ’n ander.
-
EXCLUSIVE | Gaston Savoi’s Northern Cape corruption case transferred to KZN
Fourteen years after Gaston Savoi and Fernando Praderi, some of their companies and employees, officials and ANC politicians in the Northern Cape and KwaZulu-Natal, were charged with fraud, money laundering and racketeering, some of the cases are believed to be…
-
State of Northern Cape’s mental hospital not healthy
Serious infrastructural defects in parts of the Northern Cape Mental Health Hospital outside Kimberley, render it inhabitable. Another concern is the gradually declining state of this facility.
-
Kameeldoring: Wanneer woorde boemerang
Rooyma het, lank voordat Sussie gebore is, gebid dat die kleinding ’n “iron lady” moet wees. Min het sy gedink dat dié ystervrou al van kleuterdae af haar yster sou wys – dit saam met ’n goeie skoot “ladiness”.
-
Skoonmaakprojek in Kenhardt ruim op, stil die hongerte
Tydens ’n onlangse skoonmaak-projek in Kenhardt, waar ’n vol vullissak vir ’n koppie sop en ’n broodjie geruil is, is sakke vol rommel in dié dorp opgetel.








