Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Potpourri: Wie weet wat toekoms inhou, maar dis reg
Ek het verlede week die voorreg gehad om my bladsy-buurman, Hannes Noëth, se boekbekendstelling by een van die aftreeoorde in Kimberley by te woon.
-
Defensor-saak: Aansoek uitgestel
Die aansoek van sommige beskuldigdes dat die regter homself moet verskoon in die saak waarin hulle van onder meer tenderbedrog vir ’n sekuriteitskontrak van R384 miljoen aangekla word, is uitgestel.
-
Rioolverwerkingsaanleg dompel De Aar in krisis
Weens die rioolverwerkingsaanleg in De Aar wat nie in ’n werkende toestand is nie, word rou riool blykbaar in parke en oop stukke veld rondom die dorp gestort.
-
In hul skik met nuwe rolstoele
’n Nuwe rolstoel vir elk het die lewe vir twee Noord-Kapenaars verbeter. Op Woensdag 30 Oktober het Kelebogile Geyers van Delportshoop en Masego Modirapula van Windsorton rolstoele ontvang wat deur FNB se openbaresake-bankdienste aan die Vereniging vir en van Persone…
-
Know psychology of home staging when selling
When selling your home, first impressions are everything for potential buyers. Home staging, the art of preparing and presenting a home for sale, has become a crucial strategy for sellers aiming to attract buyers and secure the best price for…
-
Vermeende moordenaar van eksvrou se verhoor uitgestel
Die man wat aangekla word van die moord op sy eksvrou twee dae ná Kersfees in Desember 2023 in haar huis in Beaconsfield, Kimberley, se verhoor sal in Maart in die hooggeregshof begin.
-
Digstukke in ‘jou ma se Afrikaans’ ingewag
“Om jou stem dik te maak in jou ma se Afrikaans, jóú Afrikaans, jóú dialek en streekstaal. Die taal waarmee jy grootgeword het met sy djy en djou, die klik van die Nama en Khoi, die sabela, die opperste en…
-
Families gather at Wall of Remembrance
The remodeled Wall Of Remembrance was unveiled at the Kuruman Correctional Centre last week.
-
Hoofartikel: ‘Ongeluk’ telkens geen ongeluk
Die inhegtenisneming van drie amptenare van die verkeers-afdeling van die Sol Plaatje-munisipaliteit, wat vir beweerde bedrog met die uitreiking van bestuurslisensies aangekeer is, word verwelkom. ’n Mens hoef net om die hoek te ry om te vermoed dat menige bestuurder…








