Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
‘Zuma ongeloofwaardig, leuenagtig’ in moordverhoor
Jabulani Zuma se beledigings en dreigemente vanuit die getuiebank toon sy desperasie om homself van verdoemende getuienis te verwyder.
-
Pa, seun beleef dieselfde toernooi 22 jaar uitmekaar
Rugby is meer as net ’n sport; dit kan ook ’n erfenis wees wat oor geslagte heen strek. Dit het ’n pa en seun van Olifantshoek, Norman en Marnus de Jager, op die rugbyveld tydens Bokkieweek-toernooie beleef – 22 jaar…
-
Onderwysminister het groot planne vir Noord-Kaap
Hulle besef wat die unieke geografiese en demografiese uitdagings van die Noord-Kaap is en het planne om probleme op te los. Só het Siviwe Gwarube, minister van basiese onderwys, onlangs in Kimberley gesê.
-
Local youth entrepreneurs graduate after three-year programme
A recent graduation ceremony recently honoured ten entrepreneurs of the Gamagara Local Municipality who completed a three-year enterprise development programme.
-
Karatekas van Kimberley skitter met medaljes ná nasionale kampioenskap
Karatekas van die klub Mushin Kai Karate Noord-Kaap van Kimberley het met onlangse deelname aan ’n nasionale kampioenskapsbyeenkoms in Kaapstad 87 medaljes ontvang.
-
Twyfelhoekie: Dankbaarheid ná gesprek van destyds
Deur Covid-19 is Ma op 70 jaar betreklik jonk van ons weggeneem. Deur Covid-19 is Ma op 70 jaar betreklik jonk van ons weggeneem. Uiteraard onthou elke kind sy of haar moeder wat oorlede is, gereeld. Jy onthou baie algemeen,…
-
Keep away: Canals, rivers hold high risk of drowning
Many towns and settlements in the Northern Cape are situated along the banks of the Orange or Vaal River, with water-filled dams and canals stretching through several residential areas and farms.
-
Kameeldoring: Dorings nie net pyn
“Roses grow in spite of the thorns. There’s beauty at the end of that painful stem. But only if it’s allowed to bloom.” – Jennifer Hartmann, The Thorns Remain.
-
Funds raised to continue support in Louisvale
Agrimark recently hosted its 13th annual Golf Day fundraiser, bringing together dedicated suppliers and partners to support the work of the Gift of the Givers Foundation, which runs various outreach projects to support communities in need.








