Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Vermeende moordenaar van eksvrou se verhoor uitgestel
Die man wat aangekla word van die moord op sy eksvrou twee dae ná Kersfees in Desember 2023 in haar huis in Beaconsfield, Kimberley, se verhoor sal in Maart in die hooggeregshof begin.
-
Digstukke in ‘jou ma se Afrikaans’ ingewag
“Om jou stem dik te maak in jou ma se Afrikaans, jóú Afrikaans, jóú dialek en streekstaal. Die taal waarmee jy grootgeword het met sy djy en djou, die klik van die Nama en Khoi, die sabela, die opperste en…
-
Families gather at Wall of Remembrance
The remodeled Wall Of Remembrance was unveiled at the Kuruman Correctional Centre last week.
-
Hoofartikel: ‘Ongeluk’ telkens geen ongeluk
Die inhegtenisneming van drie amptenare van die verkeers-afdeling van die Sol Plaatje-munisipaliteit, wat vir beweerde bedrog met die uitreiking van bestuurslisensies aangekeer is, word verwelkom. ’n Mens hoef net om die hoek te ry om te vermoed dat menige bestuurder…
-
Twyfelhoekie: Die soort mens kan maak of breek
“Ek sal nog sien,” vertel sy my met meer bravade in haar stem as waarop die trane in haar oë dui.
-
Eens spogstadion in Kimberley nou doring in oog, vlees
Sokkerspelers en atlete wat by die De Beers-stadion in Kimberley oefen, sê die geriewe is “ ’n afgeleefde onooglikheid” waar hulle tussen dorings en gate met gehawende toerusting moet oefen.
-
Skattejag verken platteland, lei na storieskatkis
Om dit makliker vir reisigers te maak – selfs die rusbankreisiger – om die oorvloed plekke in die Karoo en sy omliggende platteland te verken, sal Bossie Goud Skattejag help om dié skatkis met inligting, ervaring en mense so stukkie…
-
Kameeldoring: Ouderdom net ’n syfer
Om oud te word is nie almal beskore nie. Tog is ouderdom immers net ’n ingesteldheid, en haarkleursel ’n oëverblindery…
-
Rolbal ‘word jonger’ met al meer leerlinge wat deelneem
Dat skole erkenning aan jong rolbalspelers gee, wat in dié buitesport presteer, is iets waaroor Noord-Kaap Rolbal verheug is.
-
Jeugdiges beleef kultuur prettig in natuur
Die besef dat ’n mens meer kan doen as wat jy dink jy kan, om dae in die natuur deur te bring en nagte om ’n kampvuur onder die sterre, is wat ’n groep jonges onlangs beleef het.







