Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Menings | Opinions
-
Petrol at R30: The tank is full, but the wallet is empty
Households should plan for fuel in the mid-to-high R20s as normal. The era of cheap petrol is over.
-
MENING | Was ons maar seekatte sou ons makliker al die ‘spilt milk’ kon opvee
Oor minder as ‘n maand is die plaaslike regeringsverkiesing verby en dan het gedane sake geen keer nie – en volgens die Engelse uitdrukking, “no use crying over spilt milk.”
-
KAMEELDORING | Kapokhaantjie begin vlerke uitsprei om haan te word
Omdat Rooyma wil hê haar seun(tjie) moet met waardes grootword en ‘n jintelman wees voordat hy die huis verlaat, gaan sy grootwordjare nie sonder gebed, vermanings en grootoë gepaard nie.
-
POTPOURRI | Die Noord-Kaap – waar alles deel van die spanne is
Hierdie spanne. Daardie spanne. Gaan haal nog spanne. Gooi hierdie spanne weg. Bêre daardie spanne. Geen verdere verduidelikings is nodig nie.
-
TWYFELHOEKIE | Het alles ‘n antwoord vra jy by moedverloor
Ek het al gehoor mense praat van op moedverloor se vlakte sit. Dit het ek daardie dag gesien.
-
OPINION | Chaos and theft at Kimberley landfill prompt call for municipal action
“The accumulation of waste has reached an unacceptable level. The overall operation of the site appears to be characterised by severe disorder and a lack of effective control.”
-
KAMEELDORING | Stambome se vrugte het ook soms vrotkolle gehad
Familienavorsing, al met die stamboom op, is ‘n skattejag. Maar met sekere gevolge. En wat doen jy wanneer die geraamtes uit die kas begin tuimel?
-
MENING | So dip ons saam ‘n ouma en brul die leeus vanuit die kas
Na alle waarskynlikheid is dit net Suid-Afrikaners wat verstaan dat wanneer jy sê “dip ‘n ouma”, jy nie bedoel om ‘n bejaarde vrou te onderdompel nie.
-
POTPOURRI | Mooiste mooiste maand is hier en Kersfees is op sy spoor
Kersversierings maak reeds hul verskyning in winkels. Skrikwekkend. Dit voel soos ‘n paar maande gelede wat ons gewonder het wat hierdie nuwe jaar vir ons gaan inhou.
-
TWYFELHOEKIE | Haar aanhaling oor oordeel staan rotsvas
As daar nou een ding is wat ek so duidelik van haar onthou is dit haar vermoë om nie te oordeel nie.







