Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Hofsake
-
Gewese polisie-offisier erken skuld op aanklagte van bedrog en geldwassery
‘n Voormalige offisier van die Suid-Afrikaanse Polisiediens in Upington het skuld erken op 80 aanklagte van bedrog en 80 aanklagte van geldwassery.
-
John Block en ander oud-hooggeplaastes se korrupsiesaak sleep voort
Die uitgerekte korrupsiesaak waarin John Block, voormalige provinsiale ANC-leier, en ander oudhooggeplaastes van knoeiery met die bou van die psigiatriese hospitaal by Kimberley aangekla word, haak steeds in die voorverhoorfase vas.
-
Slagoffer van beweerde verkragting in hospitaal ‘benadeel’ deur sterk medikasie
Die slagoffer van ‘n beweerde verkragtingsvoorval in ‘n hospitaal het glo teen medici se advies op bykomende medikasie aangedring.
-
Hof hoor oudskoolhoof dreig glo om mense ‘vrek te skiet’
‘n Seun van wyle Charmaine Anthony het Maandag in die hof van die gebeure in 2024 getuig waartydens sy ma dood is.
-
Hof bevries bates van R3,4 miljoen ná beweerde bedrog van R9 miljoen by skool
‘n Huis met ‘n waarde van ongeveer R1,8 miljoen is die nuutste bate van ‘n voormalige finansiële administrateur van ‘n skool wat bevries is.
-
Moordverhoor: Hof sien op video hoe bloedbad by sekuriteitshek ontvou
Videogrepe wat in die hof vertoon is toon hoe die gebeure ontvou het wat daartoe gelei het dat ‘n advokaat en haar pa in ‘n moordverhoor aangekla is.
-
Tienermeisie kry sewe jaar tronkstraf ná verkragting van voormalige vriendin
‘n Tienermeisie is tot sewe jaar tronkstraf gevonnis ná sy skuldig bevind is aan verkragting van haar voormalige vriendin.
-
Henderson-verhoor: Vriendin verander glo getuienis ná ondertekening daarvan
Soos voorheen in die verhoor van John-Ross Henderson is sy regsverteenwoordiger deur die regter in die hooggeregshof in Kimberley gemaan om die waardigheid van die hof te respekteer.
-
Henderson-verhoor: Selfoon eerste keer in hof as bewysstuk
Die selfoon wat onder die bakkie van Jason Afrique gevind is, behoort volgens die staat aan John Ross Henderson wat aangekla word van onder meer moord.







