Helena Barnard
-
Vakansiedae kan ‘n mens net soms uit die werk hou. Net so word ‘n mens soms in jou werk gebriek deur die vinnig-veranderende digitale ruimte.
-
Die Noord-Kaapse dorp, Olifantshoek, se bekendste baken het nie verdwyn nie. Dit is na ‘n ander ligging in die hoofstraat verskuif.
-
Michelle le Grange is ‘n gesigverfkunstenaar en verskaf hierdeur vreugde aan kinders by onder meer markte, skoue en ander geleenthede.
-
Afrikaans vier Donderdag 8 Mei sy 100ste verjaarsdag. Volgens ‘n sensus-opname is dit die derde grootste taal in die land.
-
By late May, most South African troops deployed in the DRC will return home as part of a phased withdrawal following SADC directives.
-
Ongeag die “onvolwassenheid” van Suid-Afrika se 31-jarige demokrasie, is daar tog dinge in dié land wat ‘n mens hoop gee.
-
Besoekers kan steeds die Augrabies-waterval vanaf die oop uitkykpunte besigtig nadat van die punte vir veiligheidsredes toegemaak is.
-
The Northern Cape Diamonds achieved their first victory at this year’s Telkom Netball League by defeating Free State Sonoblomo 51-47.









